Bekostigbare bouer - SP Kruger Bouers - Kontak ons vir alle konstruksie werk, ontwikkelings werk en bouwerk.
Terug na SP Kruger Bouers se tuisblad. Meer inligting omtrent SP Kruger Bouers, konstruksie werk ens. Besoek ons portefeulje, fotos van vorige of huidige konstruksie werk en projekte. Vra 'n kwotasie aan. Ons is baie bekostigbaar. Kontak SP Kruger Bouers indien U 'n bouer nodig het. Vertoon hierdie bladsy in Engels.

Meer inligting omtrent SP Kruger bouers

Ons is al in die bou bedryf sedert 1969. Dit laat ons met 36 jaar se ondervinding in alle aspekte in die bou, ontwikkeling en konstruksie bedryf.

Ons is geregistreer by die "National Home Builders Registration Council" (NHBRC #29794) wat U dus 'n 5 jaar waarborg bied.  Alle werk word gedoen volgens die NHBRC standaarde.

Ons kan gebruik maak van U eie planne of ons kan U na 'n goeie argitek verwys.

Ons is bereid om konstruksie werk in 'n radius van 100km rondom Krugersdorp te doen, maar is ook bereid om werk op enige ander plek te doen.  Skakel ons gerus.

Tuisblad | Meer inligting | Portefeulje | Kwotasie | Kontak ons | English