|
|
|
Hierdie motorhuis met boonste vertrek is in Eldoraign en is in 2004 voltooi. Dit is maar net een voorbeeld van konstruksie werk wat ons al voltooi het.
|
|
By SP Kruger Bouers is ons altyd hard aan die werk.
|
|
Ons werknemers is vriendelik en word goed behandel. Ons het sowat 18 manne in ons span maar hang af van die werk wat ons op enige stadium het.
|
|
Ek, SP Kruger, verkies om saam met my manne te werk. Dit moedig hulle aan en dan kan ek sommer ook sorg dat alles op standaard is.
|
|
Dit het goed gevorder, maar daar is nog baie om te doen.
|
|
Ons probeer almal ons kant bring.
|
|
So 'n lang dag se werk kan jou nogal uitput. Gelukkig kan ons nou maar loop.
|
|
Ek het voorheen vir Schachat gewerk. Hierdie foto kom uit die Beeld, 9 April 1987.
|
|
Hierdie is een van die huise wat ek help bou het toe ek nog 'n werknemer by Schachat was. Beeld, 9 April 1987.
|